~ My Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle type. Elke pragtig-geillustreerde storie word vergesel deur n gebed uit die Psalms.
Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid.