Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Jesus Luister

    R179,00
    365 Gebede vir Kinders Hardeband
    SKU: 9781991237217
    Delivery date: 3-5 days
    ~ In Jesus luister: 365 gebede vir kinders help die topverkoperskrywer Sarah Young kinders om elke dag met God te praat. Hulle sal die gewoonte aanleer om God se Woord te lees en daarna tot Hom te bid. Kinders sal in die proses leer dat hulle oor enigiets met God kan praat, selfs wanneer hulle bang, bekommerd of angstig is, hulle sal leer hoe om vir Hom dankie te sê en Hom te prys en dat Hy altyd na hul gebede luister. En só word gebed 'n daaglikse gewoonte.

    Kenmerke sluit in:

    • 'n Gids vir ouers om hul kinders te leer bid

    • Sluit 'n toewydingsbladsy in wat dit 'n ideale geskenk maak

    • Elke dag sluit 'n vers, gebed en skrifverwysings in om die Bybel beter te leer ken

    • In 9-punt lettergrootte

    • 190mm x 140mm. hardeband

    • Met 'n lint vir maklike plekaanduiding

    • Vir kinders van 8 - 12 jaar oud
    Products specifications
    AuthorSARAH YOUNG