Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Ja! Kleuter Bybelstories Oor Liefde

    R10,00
    SKU: 9781928436492
    Availability: 19 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se liefde sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die tema van God se liefde op 'n praktiese manier aan kinders.

    Inhoudsopgawe:

    1. God gee kos en water

    2. Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak

    3. Jona wil nie na God luister nie

    4. Die pappa met die oop arms

    5. Jesus het sy vriende lief

    Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

    Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet:

    Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind.

    Sê die gebed saam met jou kind op.