Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Ja! Kleuter Bybel Sagteband

    R95,00
    Stories en Gebede
    SKU: 9781920593568
    Availability: 2 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Hierdie kleurvolle geïllustreerde kinderbybel is spesiaal vir Ja! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ’n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ’n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. Die Ja! Kleuter Bybel bevat 25 van die bekendste Bybelverhale, deur teoloë gekies, wat kinders help om God te leer ken. Vir ouderdomme vier en ouer. Die gewilde Ja! KIeuter Bybel is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

    Inhoudsopgawe:

    1. My God is so groot

    2. Luister altyd na God

    3. Niks is vir God onmoontlik nie

    4. God laat ’n donkie praat

    5. God luister na jou gebed

    6. Praat, Here, ek luister

    7. Slim Salomo

    8. God gee kos en water

    9. God is baie sterker as Baäl

    10. Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak

    11. Met God se hulp

    12. Daniël

    13. Jona wil nie na God luister nie

    14. Jesus word gebore

    15. Jesus word nou groot

    16. Vyf brode en twee vissies

    17. Daar is niemand soos Jesus nie

    18. Die pappa met die oop arms

    19. Die tien meisies

    20. Slegte Saggeus word Goeie Saggeus

    21. Hier kom Koning Jesus

    22. Jesus het sy vriende lief

    23. Die Kruis

    24. Jesus staan uit die dood op

    25. Jesus gaan terug huis toe
    Products specifications
    AuthorEwald Van Rensburg

    Customers who bought this item also bought
    Picture of The Creation Activity Book (Bible Art Mission)

    The Creation Activity Book (Bible Art Mission)

    R35,00
    Story - colouring - song - activities!
    Picture of The Armour Of God Activity Book

    The Armour Of God Activity Book

    R35,00
    Picture of Vreugde! Kleuters Bybel Inkleurboek

    Vreugde! Kleuters Bybel Inkleurboek

    R35,00