Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Groot Storiebybel

    R199,00
    Meer As 100 Mees Geliefde Bybelstories, met beroepswedder
    SKU: 9781928437406
    ~ DIE GROOT STORIEBYBEL

    Die wereld se belangrikste storie oorvertel vir elke kind.

    Die Groot Storiebybel is een van die gewidste Kinderbybels ter wereld. Oor dkades heen vetrou gelowiges op die Bybel om die hele Bybelverhaal, van Genesis tot Openbaring, aan hulle kinders oor te vertel.

    Hierdie Kinderbybel, met boeiende en kleurryke illustrasies, ontsluit God se groot verhaal vir elke kind op 'n kindervriendelike en verstaanbare manier.

    Die goue draad van God se verlossingsplan vir sy kinders loop van begin tot einde deur Die Groot Storiebybel.Dit is die ideale Bybel om kinders se liefde vir die Here te vestig en te laat groei.