Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
Preferences
Search

'N Bybeldagboek Vir Meisies

R 149.00
Sagteband
SKU: 9781431626489
Delivery date: 3-5 days
~ ’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.

Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.

Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.

Product tags