Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Trek 'n Kruisie Deur Angs

    R 30.00
    R 25.00
    Breek los van die Greep van Kommer en Stress
    SKU: 9781949255188
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Angs neem baie vorme aan, dis dalk die vrees wat oor jou skouer loer, die paniek wat alewig aan jou sy blyk te wees of die wolk van bekommernis wat oor jou lewe hang. Vir baie mense is dit ’n reus wat hulle wysmaak dat hulle nooit, ooit weer ’n normale lewe gaan kan lei nie; ’n reus wat jou vasvang in ’n greep van duisternis en wanhoop.

    Jy kán egter losbreek en sonder angs lewe.

    Uit sy eerstehandse ervaring van die stryd teen angs, deel Pastoor Louie Giglio beide praktiese en geestelike wenke om vry te kom. Aan die hand van ’n boodskap van bemoediging en hoop verduidelik hy die paradoks dat angs dalk dood is, maar steeds dodelik is – met ander woorde, angs is steeds oorweldigend, maar daar is egter Iemand wat reeds die oorhand oor angs gekry het.

    Hierdie nuttige hulpbron wys jou hoe om ‘n kruisie te trek deur jou angs met die sterkste wapen tot ons beskikking: Jesus se kruis. Elke dag se oordenking sal jou help om een voet voor die ander te sit en grond te wen in die stryd sowel as om bose vestings af te breek omdat Jesus reeds namens jou die oorwinning behaal het.
    Products specifications
    AuthorLOUIE GIGLIO

    Customers who bought this item also bought
    Picture of Don't Give The Enemy A Seat At Your Table

    Don't Give The Enemy A Seat At Your Table

    R 199.00 R 150.00
    It's time to win the battle of your mind...
    Picture of Seeing God As A Perfect Father

    Seeing God As A Perfect Father

    R 329.00 R 260.00
    And Seeing You As Loved, Pursued & Secure
    Picture of Winning The War On Worry

    Winning The War On Worry

    R 90.00 R 70.00
    Cultivate a peaceful heart & a confident mind
    Picture of Indescribable

    Indescribable

    R 279.00 R 220.00
    100 Devotions about God & Science
    Picture of Goliath Must Fall

    Goliath Must Fall

    R 199.00 R 150.00
    Winning the batlte against your giants