Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Profesieë Oor Die Eindtyd - 'N Kerngids

    R 220.00
    Sagteband
    SKU: 9781431626809
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Hoe naby is ons aan die eindtyd? As die oorloë en gerugte van oorloë, hongersnode, aardbewings en vals christusse oral om ons jou daaroor laat wonder, is hierdie kerngids vir jou!

    Profesieë oor die eindtyd – 'n Kerngids hanteer 70 vrae oor die eindtyd wat gereeld gevra word in 'n lesersvriendelike vraag-en-antwoord-formaat. Amir Tsarfati en Barry Stagner gee Skrifgebaseerde antwoorde op vrae wat die 7 grootste temas van profesieë oor die eindtyd aanroer, wat insluit:

    • Israel

    • die kerk

    • die wegraping

    • die verdrukking

    • die millennium

    • die groot wit troon van oordeel

    • die hemel

    God se Woord bevat al die inligting wat gelowiges oor die eindtyd nodig het. Profesieë oor die eindtyd – 'n Kerngids is 'n gebruikersvriendelike hulpbron vir elkeen wat profesieë oor die eindtyd beter wil verstaan.
    Products specifications
    AuthorAmir Tsarfati & Barry Stagner