Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders

    R 149.00
    R 126.65
    Sagteband
    SKU: 9781431611478
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.

    Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.

    ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:

    • antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel

    • interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek

    • visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou

    • hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies

    • woordverklarings

    • vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk