Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Onbeskryflik

    R 279.00
    100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap
    SKU: 9781415336069
    Availability: 5 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louie Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer. Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.
    Products specifications
    AuthorLOUIE GIGLIO

    Customers who bought this item also bought
    Picture of Die Wonder Van Die Skepping

    Die Wonder Van Die Skepping

    R 279.00
    Nog 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap
    Picture of Goliath Must Fall

    Goliath Must Fall

    R 199.00
    Winning the batlte against your giants
    Picture of Onbeskryflike Activiteitsboek Vir Kinders

    Onbeskryflike Activiteitsboek Vir Kinders

    R 129.00
    150+ Raaisels, Legkaarte, Blkkiesraaisels...