Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel

    R 700.00
    Pienk Hardeband Kunsleer
    SKU: 9781431626397
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

    My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

    Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

    • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg

    • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings

    • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse

    • Indeks van woordkuns-teksverse

    • 8.5-punt lettergrootte