Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    NLV Super Grootdruk Bybel (Blou)

    R 599.00
    SKU: 9781431626359
    Availability: 2 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.

    Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.

    Hierdie Bybel beskik oor die volgende kenmerke:

    • Verduidelikende voetnote

    • 16.5-punt lettergrootte

    • Dubbelkolom-uitleg

    • 8 volkleur-kaarte

    • Hardeband

    • Merklint