Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    My KrapBybel God Skep die Wêreld

    R159,00
    Ringbind
    SKU: 9780638009941
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!

    In My KrapBybel: God skep die wêreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.

    Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.

    • Die verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.

    • Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.

    • Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.

    • Spesiale pen ingesluit.

    • Ringbind.

    • Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Creates the World Children's Scratch Bible.