Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Mamma, Help My

    R 120.00
    'n Verhaal van genade onbeksryflik groot
    SKU: 9780620939430
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Shirley Cameron worstel met die lewe. As God haar liefhet, hoekom is sy dan so ongelukkig, en hoekom verloor sy so baie - veral die dinge wat na aan haar hart lê? Sy ondervind diep depressie, is deur 'n egskeiding, en nog meer - maar dit was toe sy met Kanker gediagnoseer is, dat haar stryd verdiep. Dit is dan wanneer god se liefde vir haar begin werklikheid word en net voor haar dood tot dié verklaring lei: "God het my lief, Hy met my so lief". Mettertyd - soos haar liggaam verswak begin sy verstaan dat, terwyl die uiterlike verval, in haar binneste hart en siel dit goed gaan met haar. Dis wanneer sy die grootste geluk ken.

    Haar moeder Thy weet sy moet Shirley se storie vertel. As Christen, moeder, onderwyser, berader, predikant se vrou, dosent by n Christelike universiteit in die VSA, en radiojoernalis het haar lewensondervindinge vir Thy voorberei vir hierdie taak. "So het God my voorberei," sê Thy. Shirley en Thy begeer altwee dat lesers, soos hulle lees, vertroos, geseën en aangemoedig sal word deur die getuienis van Shirley se lewe.
    Products specifications
    AuthorThy Cameron