Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Ja! Kleuter Bybelstories Oor Gebed

    R10,00
    SKU: 9781928436508
    Availability: 15 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor gebed sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die krag van gebed op 'n praktiese manier aan kinders.

    Inhoudsopgawe:

    1. God luister na jou gebed

    2. Praat, Here, ek luister

    3. Slim Salomo

    4. Daniël

    5. Jesus word nou groot

    Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

    Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet:

    Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind.

    Sê die gebed saam met jou kind op.

    Customers who bought this item also bought
    Picture of Veugde! Kleuters Bybelstories Oor Vriendskap

    Veugde! Kleuters Bybelstories Oor Vriendskap

    R10,00
    Kinders vier goeie vriendskappe!
    Picture of Vreugde! Kleuters Oor God Se Wonderwerke

    Vreugde! Kleuters Oor God Se Wonderwerke

    R10,00
    Kinders vier ons magtige God!
    Picture of Vreugde! Kleuters Bybelstories Oor Vetrou In God

    Vreugde! Kleuters Bybelstories Oor Vetrou In God

    R10,00
    Kinders vier God se beloftes!
    Picture of Vreugde! Kleuters Oor Die Goeie & Mooi Jesus

    Vreugde! Kleuters Oor Die Goeie & Mooi Jesus

    R10,00
    Kinders vier 'n liefdevolle Jesus!
    Picture of Ja! Kleurter Bybelstories Oor God Se Grootheid

    Ja! Kleurter Bybelstories Oor God Se Grootheid

    R10,00