Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Ja! Kleurter Bybelstories Oor God Se Grootheid

    R10,00
    SKU: 9781928436478
    Availability: 19 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se grootheid sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die tema van God se grootheid op 'n praktiese manier aan kinders.

    Inhoudsopgawe:

    1. My God is so groot

    2. Niks is vir God onmoontlik nie

    3. God is baie sterker as Baäl

    4. Vyf brode en twee vissies

    5. Daar is niemand soos Jesus nie

    Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

    Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet: Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind. Sê die gebed saam met jou kind op.