Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Hey-O Stories van die Bybel

    R159,00
    Ou Testament (Sagteband)
    SKU: 9780638003512
    ~ Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament

    ’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 30 klassieke verhale uit die Ou Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!

    ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.

    Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.

    30 stories uit die Ou Testament, soos Noag en die ark, Moses, Rut en Naomi, Jona en die vis, en Daniël in die leeukuil.

    ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat pas by die storie.

    208 volkleur-bladsye.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Hey-O Stories of the Bible Old Testament.