Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Hemel Is Werklik

    R20,00
    SKU: 9781431600793
    Availability: 2 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Hemel Is Werklik is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer. ,p> Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens 'n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die "baie groot" stoel waarop God sit.

    Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig - die hemel is 'n werklike plek.