Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Wonder Van Die Skepping

    R 279.00
    Nog 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap
    SKU: 9781776343010
    Availability: Out of Stock - please contact us if you are interested in this product
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.

    Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n "Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

    Verkoopspunte:

    • Pragtige, volkleur illustrasies en foto's

    • Vorige boeke in hierdie reeks baie gewild in ons mark

    • Gebruik die wetenskap om 'n Christelike boodskap oor te dra

    • Moet-weet-feite en lekker eksperimente maak dit interessant

    • Bevat 'n toeganklike indeks vir die leergierige kind

    • 203 x 152 mm hardeband, volkleur, goeie kwaliteit
    Products specifications
    AuthorLOUIE GIGLIO

    Customers who bought this item also bought
    Picture of Onbeskryflik

    Onbeskryflik

    R 279.00
    100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap
    Picture of Onbeskryflike Activiteitsboek Vir Kinders

    Onbeskryflike Activiteitsboek Vir Kinders

    R 129.00
    150+ Raaisels, Legkaarte, Blkkiesraaisels...