Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Storie van Noag se Ark

    R 35.00
    'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde
    SKU: 9780638003284
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die storie van Noag se ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade.

    Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het.

    Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken.

    • Die storie van Noag in prettige rym.

    • Ideaal vir 3- tot 6-jariges.

    • 24 Volkleur-bladsye.