Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Bybel In 'n Neutedop: Nuwe Testament

    R 140.00
    Kommentaar, verklarings en samevattings van elke boek van die Nuwe Testament
    SKU: 9772706754006
    Availability: 10 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Hierdie boek is ’n samestelling van kommentare oor elke boek van die Nuwe Testament – saamgevat, uiteengesit en pragtig geïllustreer. Dit sal jou toerus met die nodige kennis om die grondslag van ons geloof – die Woord van God – te verstaan.

    Bykomende inligting agter in die boek sluit in: kaarte van Paulus se sendingreise, ’n chronologiese tydlyn van die Nuwe Testament, asook ’n gedetailleerde weergawe van elke Messiaanse profesie wat in die Ou Testament voorspel is en waar hierdie profesieë in die Nuwe Testament tot vervulling gekom het.