Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Bybel 1933/1953 Vertaling

    R799,00
    Koraal Egte Leer Bybel
    SKU: 9780638009934
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.

    Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.

    • Die volledige teks van Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 in dubbelkolom-uitleg.

    • 10.5-punt lettergrootte

    • Omslag van egte leer

    • Verpakking: "Slipcase"