Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Aksie-Bybel Dagstukke vir Kinders

    R199,00
    90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom
    SKU: 9780638003338
    Availability: 3 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ 90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom, Enige Tyd Enige Plek

    Kinders kry vandag baie swaar met dinge soos boelies en ’n kultuur van vergelyking. Dit is so nodig dat hulle weet God is aan hulle kant en is altyd by hulle. Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders help kinders tussen 8 en 12 jaar om Bybelse waarhede hul eie te maak en toe te pas op hulle elkedagse leefwêreld.

    Die 90 dagstukke hanteer relevante onderwerpe soos woede, eerlikheid en identiteit. Elke stukkie se relevante situasie en bypassende Bybelvertelling word afgerond met praktiese vrae, toepassings en riglyne vir gebed wat hulle sal help om hulle geloof in God te bou en hulle karakter sal versterk. Wanneer kinders voor probleme en uitdagings te staan kom, kan hulle vertrou dat God sy beloftes sal hou, maak nie saak wat nie.

    Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders is ideaal vir kinders om op hul eie te lees of vir die gesin om saam deur te werk.

    • Ideaal vir kinders tussen 8 en 12 jaar.

    • 90 dagstukke oor relevante onderwerpe soos woede, eerlikheid en identiteit.

    • Situasies waarmee laerskoolkinders sal kan identifiseer, saam met praktiese vrae, toepassings, riglyne vir gebed en Bybelverwysings vir verdere lees.

    • Geïllustreer deur die bekroonde illustreerder Sergio Cariello van Marvel en DC Comics.

    • 192 volkleur-bladsye.

    • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Action Bible Anytime Devotions.