Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Dagbeplanner 2026 Angus Buchan - Staan Vas in ...

    R299,00
    Kunsleer met Rits
    SKU: 9780638010343
    Availability: Out of Stock - please contact us if you are interested in this product
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Angus Buchan-dagbeplanner 2026 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin. Daar is ’n bladsy per dag vir afsprake met plek om jou eie tye in te vul. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.

    Hierdie 12-maande-dagbeplanner bevat:

    • Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan

    • ’n Bladsy per dag vir afsprake (met plek om jou eie tye in te vul), met genoegplek vir notas, adresse, telefoonnommers, persoonlike inligting en doelwitte vir die jaar

    • ’n Lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones

    • ’n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027

    • ’n Maandbladsy vir elke maand om verjaarsdae, herdenkings of sperdatums aan te teken

    • 100 inspirerende beloftes uit die Woord

    • 400 eenkleur-bladsye