Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Die Bybel Vir Almal, Volledige Bybel Blou

    R540,00
    Mediumgrootte, Volkleur, Hardeband
    SKU: 9780798225908
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Bybel vir almal is oorspronklik deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika uitgegee as Die Bybel vir Dowes. Dit is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal sonder dat enigiets uit die oorspronklike tekste verlore gegaan het.

    Wat maak Die Bybel vir almal spesiaal?

    ’n Groot verskeidenheid voetnote wat met asteriske aangedui word. Woorde, begrippe en interessante inligting word hierin uiteengesit. Die voetnote verskyn onder aan elke bladsy.

    ’n Woordelys van al die woorde wat in die voetnote verskyn.

    Histories korrekte illustrasies wat ’n duidelike beeld van die Bybelse gebruike en voorwerpe skets.

    Die kaarte in die Bybel gee ’n duidelike beeld van die landskap van die Bybel.

    Die Bybel vir almal is in groot druk gedruk om dit maklik leesbaar te maak.

    Produkkenmerke:

    Die Bybel vir almal (ABA)

    volledige Bybel

    mediumgrootte

    volkleur hardeband

    voorwoord

    voetnote

    woordelys

    illustrasies

    kaarte

    2 038 bladsye