Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Beloftes van God vir Mans

    R 59.00
    Sagteband
    SKU: 9780638008678
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na ’n beter toekoms?

    Beloftes van God vir mans is ’n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.

    • ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans.

    • 40 relevante temas in alfabetiese volgorde.

    • Tweekleur-drukwerk.

    • Sagteband.

    • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Men.