Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Afrikaans Verklarende Studiebybel 1933/53

    R599,00
    1933/1953 Vertaling Ligroos Kunsleer
    SKU: 9781415342053
    Availability: 3 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.

    Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:

    Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans

    Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek

    21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel

    Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken

    Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom

    Volkleur kaarte

    9-punt-lettergrootte

    Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.