Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    77 Bybel Aktiwiteite Vir Kinders

    R 50.00
    Sagteband
    SKU: 9781431622528
    Delivery date: 3-5 days
    ~ 77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgelê word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat vir Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer.

    Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelike tuisonderrig-kurrikulums.

    Customers who bought this item also bought
    Picture of 77  Memory Verses Every Kid Should Know

    77 Memory Verses Every Kid Should Know

    R 50.00
    Paperback
    Picture of 77 Bible Activities For Kids

    77 Bible Activities For Kids

    R 50.00
    Picture of 77 Onthou-Verse Vir Kinders

    77 Onthou-Verse Vir Kinders

    R 50.00
    Sagteband
    Picture of Yeskids Bible Stories About Jesus

    Yeskids Bible Stories About Jesus

    R 35.00
    Picture of Word 'n Volgeling Van Jesus

    Word 'n Volgeling Van Jesus

    R 20.00