Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Inkleurboek 365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur

    R 159.00
    Inspirerende Ontwerpe Om In Te Kleur Vir 'N Vreugdevolle Belewing Van God Se Beloftes.
    SKU: 9781431626793
    Availability: 3 in stock
    ~ Wil jy stil raak na ’n lang dag van eise en prioriteite? Die Skrifbeloftes in 365 Beloftes uit die Woord in kleur sal jou verseker van God se teenwoordigheid en omgee.

    Hierdie inkleurboek vir volwassenes is die perfekte grootte om oral met jou saam te dra vir daardie broodnodige oomblikke van vrede in jou dag. Elke bladsy bevat beloftes uit die Woord wat jou sal bemoedig, met ’n meegaande illustrasie om in te kleur.

    Die 125 illustrasies maak dit die ideale geskenkboek wat ’n inkleurboek sowel as inspirerende leesstof kan wees.