Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    2027 Dagboek - Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan

    R299,00
    Professionele Jaarbeplanner Kunsleer met Rits
    SKU: 9780638010664
    Availability: 5 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Die Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan Professionele Jaarbeplanner 2027 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.

    Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:

    ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A5-formaat

    ’n Bladsy per dag vir afsprake

    ’n Teksvers vir elke dag

    Plek vir elke dag se doen-lysie

    Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2027

    ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand

    ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel

    ’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028

    Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting

    Teksverse vir spesifieke behoeftes

    Beplanningsbladsye vir Januarie 2028

    400 eenkleur-bladsye

    Product tags