Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    101 Bybel Avonture

    R249,00
    5 - 8 Years Old
    SKU: 9781991257956
    ~ 101 BYBEL - AVONTURE

    ONTDEK EN VERKEN GELOOF-IN-AKSIE!

    101 Bybel-avonture stel kinders bekend aan die mees geliefde Bybelstories wat die betekenis van geloof-in-aksie verduidelik. Die lewendige illustrasies en bondige vertelstyl sal kinders se aandag vasvang en vashou. Hierdie 101gewildste Bybelstories sal 'n liefde vir die Here en sy Woord in kinders se harte aansteek.

    Hier is 'n paar van die gunsteling stories in hierdie baie besonders Bybel:

    - Die groot vloed

    - Moses in die mandjie

    - Jerigo se mure val

    - Dawid en Goliat

    - Jona en die groot vis

    - Daniel en die leeus

    - Die goeie Samaritaan

    - Die verlore seun kom terug

    - Die storm word stil

    - Kos vir die mense

    - Jesus loop op die see

    - Saggeus die ryk tollenaar

    - Jesus leef!

    - Saulus sien die lig

    - Uit die tronk bevry