Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    'n Ewige Kroon

    R 320.00
    R 295.00
    Jy is MEER as wat jy dink
    SKU: 9780796323644
    Delivery date: 3-5 days
    ~ In 'n Ewige Kroon getuig die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasis te koppel.

    Demi-Leigh neem ons saam met haar op haar reis na selfvertroue. Waar sy aanvanklik haar identitiet op eerbetuigings en haar eie pogings gebaseer het, tot sy die rotsvaste sekerheid van 'n lewe geanker in die Skepper ontdek het.

    Die reis verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs die pad verwerf het. 'n Ewige Kroon is poropvol vrae om te oordink, wysheid uit die Byble en praktiese insigte om op jou eie lewe toe te pas. Demi-Leigh sal jou aanmoedig, uitdaag en inspireer om:

    • te DELF in die onwaarhede wat jou terughou;

    • die waarheid in jou wese te PLANT dat God getrou is en jou sal lei na jou ware self;

    • re GROEI deur die lewe se onvermydelike pyn tot aanvaarding van God se wonderlike plan vir jou; en

    • te FLOREER deur teenwoordig in plaas van perfek te wees.

    Die doel van ons lewe is om God en ander lief te hê en te dien. Demi-Leigh wys hoe jy kan leer om op jou roeping eerder as op jou aspirasies te fokus, sodat jy 'n voetspoor van betekenis, eerder as een van sukses, nalaat.
    Products specifications
    AuthorDemi-Leigh Tebow

    Customers who bought this item also bought
    Picture of Onbeskryflik

    Onbeskryflik

    R 279.00 R 220.00
    100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap
    Picture of Die Wonder Van Die Skepping

    Die Wonder Van Die Skepping

    R 279.00 R 220.00
    Nog 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap
    Picture of Onbeskryflike Activiteitsboek Vir Kinders

    Onbeskryflike Activiteitsboek Vir Kinders

    R 129.00 R 100.00
    150+ Raaisels, Legkaarte, Blkkiesraaisels...